Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Antoinette Pienaar

@ Sunday Times Books LIVE

About Antoinette Pienaar

Antoinette Pienaar is in Carnarvon as een van vyf dogters gebore en het aan die Universiteit van Stellenbosch ’n graad in drama behaal. Daarna het sy ’n loopbaan as sangeres gevolg met landwye optredes waarin sy dikwels historiese heldinne, soos Krotoa van die Kaap, besing het. Die afgelope sewe jaar is sy vakleerling van oom Johannes Willemse op ’n afgeleë plaas in die distrik van Beaufort-Wes. Kruidjie roer my is haar eerste boek.

Vir kruieraad skakel Antoinette weeksdae tussen 17:00 en 19:00 by 023 4161659.

 

Please register or log in to comment